Praktica Kids Nasorgsentrum Risiville area
Veilige hawe vir elke kind
Ons maak die las ligter van huiswerk, leerwerk en vervoer na aktiwiteite en terug
Beleef 'n dag by Praktica kids
Dit is ons top prioriteit om te verseker dat ouers by Praktica Kids selfversekerd en gemaklik is met die sorg wat hul kinders ontvang. Ons streef daarna om dit so maklik as moontlik te maak om dit in vandag se gejaagde leefstyl te inkorporeer. Met die ondersteuning van ons ouers wil ons ‘n wenkombinasie skep waar kinders kan floreer.

Eienaar & Bestuurder
Lizanne Matthieson is die eienaar van Praktica Kids Nasorg en Leersentrum. Die nasorgsentrum is in 2020 gestig met die hoofdoel om ‘n uitnemende nasorg en leersentrum met ‘n liefdevolle omgewing waar jong kinders aangemoedig word om hulle volle potensiaal te bereik.
ONTMOET ONS SPAN
Lizanne
Eienaar en Bestuurder
Tiana
Huiswerk assistent
Marina
Huiswerk assistent
ONS DIENSTE
Middag ete
Gekookte ete daagliks Sap & water heeldag beskikbaar. Agtermiddag word toebroodjies/vrug/jogurt voorsien.
Veiligheid
Veilige en vriendelike omgewing vir jou kind. Los jou kind met 'n geruste hart by Praktica Kids.
Huiswerk
Hulp met huiswerk en aanleer van geskrewe toesprake vir skool. Huiswerk word volledig nagesien.
Vervoer
Vervoer vanaf skool en na buitemuurse aktiwiteite by die skool.
Vakansies
Ons is voldag oop tydens Skool vakansies. Ons beplan ook uistappies en aktiwiteite om die kinders besig te hou.
Estra klasse
Ons bied Wiskunde, Afrikaans/Engels asook lees klasse aan.
Wat se ons ouers








Dis so lekker Om te Kan sien hoe Baie die kinders hulle self geniet by Praktica Kids Nasorg en Leer Sentrum !! Julle is amazing en doen so Baie moeite en gee so Baie tyd van julle eie, far en beyond, om die kids te entertain! Dankie Vir Al die mooi fotos altyd! Julle gee ekstra betekenis aan "going the extra mile!" BAIE DANKIE 🙏💙